VEERTIEN mense is in die Oos-Kaap dood toe ’n taxi en ’n SUV in ’n padongeluk betrokke was.Unathi Binqose, ’n woordvoerder ...
ELSIESRIVIER-polisie het ’n moordsaak en ’n poging tot moordsaak geopen vir verdere ondersoek nadat Somaliese winkeleienaar ...
DIE waaksaamheid van lede van die Openbare Orde Polisie wat deel is van “Operasie Shanela” het verseker dat nog ’n vuurwapen van die strate verwyder word. Lt.kol. Malcolm Pojie, ’n polisiewoordvoerder ...
DIE polisie het Maandag 9 Desember ’n deurbraak gemaak in die stryd teen dwelmhandel met die arrestasie van drie persone in ...
HENDRIKA Welhelmina Vorster (39) het Donderdag in die Colesberg-Landdroshof verskyn en staan tereg op aanklagte van bedrog.
STANLEY ’n bekende handelsmerk vir reisbekers in Amerika, het besluit om 2.6 miljoen reisbekers te herroep omdat die deksels ...
VIER verdagtes is Woensdag gearresteer vir dwelmhandel met ’n geskatte straatwaarde van R27 800, en sal binnekort in die ...
SOMMIGE wit werkgewers aan die Weskus kom na bewering weg met die aanranding van gekleurdes.Só beweer ’n swart man, ...
GEDURENDE dié tyd van die jaar is daar vir baie kinders iets feestelik om na uit te sien, maar vir sommige wat in die ...
DRIE mans is Dinsdag in die Springbok-streekhof skuldig bevind en gevonnis tot ’n gesamentlike tydperk van 15 jaar direkte ...
ASHTON. — ’n Donker Kersfees wag vir die gesinne van drie amptenare van die Langeberg-munisipaliteit wat verlede week in ’n ongeluk dood is. Die oorledenes, Bathanwa Lepaila (33) Jacquiline Matthys ( ...
DIT was ’n vreugdevolle en verrykende loopbaan wat sy vir niks sou verruil nie. So sê Gail Geduld van Gqeberha nadat sy vir ...