’N HIJACKER van Delft is Sondag deur die polisie doodgeskiet nadat hy die vorige dag ’n kar vol kruideniersware in die ...
DIE Bishop Lavis-polisie is opsoek na ’n onbekende skieter wat vroeg Sondagoggend ’n ongeïdentifiseerde man in die kop ...
KIMBERLEY. – Die multi-dissiplinêre weeklikse intelligensie-gedrewe operasies, onder die vaandel van Operasie Vala Umgodi, ...
PRESIDENT Cyril Ramaphosa het Maandagmiddag sy toespraak met Versoeningsdag-vieringe in Vredendal gelewer.Ramaphosa het ’n ...
’N GROEP onderwysers van die Sekondêre Skool Hexvallei op De Doorns krepeer van ellende en word deur ’n droë Krismis in die ...
ELSIESRIVIER-polisie het ’n moordsaak en ’n poging tot moordsaak geopen vir verdere ondersoek nadat Somaliese winkeleienaar ...
VEERTIEN mense is in die Oos-Kaap dood toe ’n taxi en ’n SUV in ’n padongeluk betrokke was.Unathi Binqose, ’n woordvoerder ...
’N KAAPSE vrou, Liesel Africa, droom al van kleins af daarvan om op die see te werk en vandag is sy die skipper van haar eie ...
LADISMITH. – “Om ná 42 jaar my laaste toespraak te lewer is soos mixed masala … sterk op die tong, maar tog te lekker.” Dit ...
CALITZDORP-polisie het ’n geregtelike ondersoek geopen vir verdere ondersoek na die dood van ’n baba van ’n jaar en twee ...
DIE waaksaamheid van lede van die Openbare Orde Polisie wat deel is van “Operasie Shanela” het verseker dat nog ’n vuurwapen van die strate verwyder word. Lt.kol. Malcolm Pojie, ’n polisiewoordvoerder ...
DIE polisie het Maandag 9 Desember ’n deurbraak gemaak in die stryd teen dwelmhandel met die arrestasie van drie persone in ...