Die KwaZulu-Natalse LUR vir Samewerkende Regering, Thulasizwe Buthelezi het bevestig dat minstens ses mense oornag weens swaar reën in die provinsie dood is. Dit sluit in twee familielede wat dood is ...
President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika sal tydens sy presidentskap van die G20 voortgaan om dialoog aan te moedig in alle dele van die wêreld waar daar oorlog of konflik is. Ramaphosa het gepraat ...
Die weermaghoof, generaal Rudzani Maphwanya sê Suid-Afrikaanse soldate is in die Demokratiese Republiek die Kongo ontplooi om vrede te bevorder, en nie om persoonlike belange te beskerm nie. Dit volg ...
Die struggle-veteraan en voorsitter van die anti-apartheidskonferensie vir Palestina, eerwaarde Frank Chikane, sê ‘n program word beplan om invoere van en uitvoere na Israel te boikot. Chikane het ...
Die begrafnisdienste van sommige van die 14 weermagsoldate wat in die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo dood is, vind oor die naweek op verskillende plekke in Limpopo plaas. Agt van die ...
Die ambassadeur van die Verenigde Nasies se Ekonomiese Kommissie vir Afrika, Claver Gatete, sê die kwessies van vrede en veiligheid in Afrika verg beslissende optrede vir die vasteland om te ontwikkel ...
Veiligheidsontleders sê die ontplooing van lyfkameras in die polisiediens sal die Nasionale Tesourie miljarde rand in siviele eise bespaar. Die Parlement se portefeuljekomitee oor die polisie is ...
President Cyril Ramaphosa sê hy is vol vertroue oor die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap en die Oos-Afrika Gemeenskap se resolusie om al die betrokkenes in te sluit om ‘n oplossing te vind ...
CAPTAIN AMERICA: BRAVE NEW WORLD is ‘n loslappie Marvel-superheldfilm. Anthony Mackie het Chris Evans vervang, en kwyt hom goed van sy taak. Maar Harrison Ford se spel is so openlik geïrriteerd as die ...
Een van my gunsteling-romans, waarvoor letterkundiges dalk hulle neuse sal optrek, is Daphne du Maurier se pragtige MY COUSIN RACHEL, wat in die 19e eeu afspeel. ʼn Jong man raak verlief op sy oom se ...
Ek wens ek kon bokspring oor BRIDGET JONES: MAD ABOUT THE BOY. As jy jou breinselle afskakel en jou geliefde se hand styf vashou, mag jy popel daaroor. Ai, romanse word darem verglans met fraai mense, ...
Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, lewer binnekort die begrotingsrede in Kaapstad. . Sy eerste begroting onder die Eenheidsregering word beskou as deurslaggewend vir ekonomiese beleid en om ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results