Bettie Bezuidenhout (73) en Olga Mulder (79) is nie net al vir meer as 50 jaar lank bure nie, maar ook beste vriendinne.
In die liturgiese kerkjaar is ons tans in Epifanie, gefokus op Jesus se werk op aarde, waardeur ons saam met hom op die weg ...
Die antieke grafkamer van Farao Thoetmosis II is gevind, die eerste koninklike grafkamer sedert dié van Toetankamen in 1922.
Sami Abu Zuhri, Hamas-woordvoerder, het aan Al Jazeera gesê die groep gaan voort met sy plan om die gyselaars wat met Israel gemaak is vry te laat, maar nie almal van hulle sal volgende Saterdag bevry ...
Jare lank al neul Solidariteit en AfriForum by Amerika om Afrikaners as slagoffers te beskou, maar eers met ’n malletjie in die Withuis kon dit gebeur. Nou moet ons ander Afrikaners inspring en wys ‘o ...
Hamas het Saterdag (25/1) vier Israeliese vrouesoldate, wat sedert 7 Oktober 2023 as gyselaar gehou is, bevry in ruil vir 200 Palestynse gevangenes. Israeliese burger Arbel Yehoud sou eerste bevry ...
Saoedi-Arabië, Katar, Egipte, Jordanië, die Verenigde Arabiese Emirate en die Palestynse Owerheid het intussen Trump se voorstel verwerp.
DIE Patriotic Alliance (PA) se nuwe chief chaplan meen politiek en geloof kan nie van mekaar geskei word nie. Past. Leo dos ...
Die vergadering vind plaas oor Trump se waarskuwing aan Jordanië en Egipte dat hy befondsing aan hulle kan staak, indien hulle weier dat die Palestynse bevolking in Gaza na hul lande verskuif word.
Chiara Francini onthou met pyn haar eks-vennoot Alessio Rapezzi, wat in Februarie 49 in die ouderdom van 2024 tydens 'n ...