LADISMITH. – “Om ná 42 jaar my laaste toespraak te lewer is soos mixed masala … sterk op die tong, maar tog te lekker.” Dit ...
PRESIDENT Cyril Ramaphosa het Maandagmiddag sy toespraak met Versoeningsdag-vieringe in Vredendal gelewer.Ramaphosa het ’n ...
’N HIJACKER van Delft is Sondag deur die polisie doodgeskiet nadat hy die vorige dag ’n kar vol kruideniersware in die ...
KIMBERLEY. – Die multi-dissiplinêre weeklikse intelligensie-gedrewe operasies, onder die vaandel van Operasie Vala Umgodi, ...
’N GROEP onderwysers van die Sekondêre Skool Hexvallei op De Doorns krepeer van ellende en word deur ’n droë Krismis in die ...
ELSIESRIVIER-polisie het ’n moordsaak en ’n poging tot moordsaak geopen vir verdere ondersoek nadat Somaliese winkeleienaar ...
VEERTIEN mense is in die Oos-Kaap dood toe ’n taxi en ’n SUV in ’n padongeluk betrokke was.Unathi Binqose, ’n woordvoerder ...
’N KAAPSE vrou, Liesel Africa, droom al van kleins af daarvan om op die see te werk en vandag is sy die skipper van haar eie ...
DIE waaksaamheid van lede van die Openbare Orde Polisie wat deel is van “Operasie Shanela” het verseker dat nog ’n vuurwapen van die strate verwyder word. Lt.kol. Malcolm Pojie, ’n polisiewoordvoerder ...
ASHTON. — ’n Donker Kersfees wag vir die gesinne van drie amptenare van die Langeberg-munisipaliteit wat ver­lede week in ’n ongeluk dood is. Die oorledenes, Bathanwa Lepaila (33) Jacquiline Matthys ( ...
DRIE mans is Dinsdag in die Springbok-streekhof skuldig bevind en gevonnis tot ’n gesamentlike tydperk van 15 jaar direkte ...
VIER verdagtes is Woensdag gearresteer vir dwelmhandel met ’n geskatte straatwaarde van R27 800, en sal binnekort in die ...